Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:28 Die Boodskap (DB)

“Julle moet ook nie sit en tob oor wat julle elke dag moet aantrek nie. Kyk gerus ’n bietjie in die veld hoe mooi die lelies lyk wat daar groei. Hulle werk nie van vroeg tot laat om so deftig te lyk nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:28 in konteks