Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:24 Die Boodskap (DB)

“Niemand kan vir twee base werk nie. Jy sal lojaal teenoor een wees en die ander een afskeep. Moet daarom nie eens daaraan dink om God en die geldgod saam te probeer dien nie. Jy moet kies in wie se diens jy wil staan.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:24 in konteks