Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:19 Die Boodskap (DB)

“Hou op om van die oggend tot die aand agter geld aan te hardloop. Niks hou hier vir altyd nie. Diewe breek oral in en steel, motte en goggas vreet alles op en ouderdom laat dinge vergaan.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:19 in konteks