Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:16 Die Boodskap (DB)

“Wanneer julle julle so ernstig aan God toewy dat julle nie eens wil kos eet nie, moet julle nie soos die skynheiliges maak nie. In sulke tye loop hulle met ’n lang gesig rond sodat almal kan sien hulle vas. Ek sê weer: sulke mense het klaar hulle beloning weg.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:16 in konteks