Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:1 Die Boodskap (DB)

“Wanneer julle besluit om goeie dinge vir ander mense te doen, moet julle eers seker maak hoekom julle dit doen. Moenie ’n openbare skouspel daarvan maak sodat ander julle kan raaksien nie. As julle op soek is na die applous van ander mense, skuld God julle niks meer nie. Dan het julle klaar julle beloning gekry.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:1 in konteks