Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:8 Die Boodskap (DB)

Die duiwel was egter nog nie klaar met sy versoekings nie. Hy het Jesus na die top van ’n baie hoë berg gevat. Van daar af het hy Hom al die lande van die wêreld gewys met al hulle glans en rykdom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:8 in konteks