Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:4 Die Boodskap (DB)

Jesus het egter dadelik ’n antwoord vir Satan gereed gehad: “Daar staan in die Bybel geskryf: ‘’n Mens leef nie net van brood nie. Nee, ’n mens leef van alles wat God sê.’”

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:4 in konteks