Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:21 Die Boodskap (DB)

’n Entjie verder het Jesus op nog twee broers afgekom, Johannes en Jakobus. Saam met hulle pa, Sebedeus, was hulle hard aan die werk om hulle visnette heel te maak. Jesus het by hulle gaan staan en ook vir hulle gesê om alles net so te los en sy volgelinge te word.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:21 in konteks