Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 28:8 Die Boodskap (DB)

Die vroue het nie op hulle laat wag nie. Hulle hardloop toe so vinnig as wat hulle kon huis toe om vir die dissipels te gaan vertel. Van skrik het hulle bene nog maar gebewe, maar hulle harte het van pure blydskap vinnig geklop.

Lees volledige hoofstuk Matteus 28

Kyk Matteus 28:8 in konteks