Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 28:2 Die Boodskap (DB)

Hulle was net by die graf toe die aarde skielik begin bewe. Verskrik kyk hulle op en sien ’n engel van die Here uit die hemel na hulle toe kom. Hy rol toe die groot klip voor die graf weg en gaan sit daarop.

Lees volledige hoofstuk Matteus 28

Kyk Matteus 28:2 in konteks