Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:64 Die Boodskap (DB)

Wees asseblief so vriendelik om opdrag te gee dat die graf drie dae lank goed opgepas word. Sy dissipels sal hom dan nie kan kom steel en die storie vir almal vertel dat hy uit die dood opgewek is nie. So ’n storie sal baie erger wees as die een dat hy opgewek gaan word!”

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:64 in konteks