Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:31 Die Boodskap (DB)

Nadat hulle hulle genoeg vermaak het met die spottery, het hulle die pers klere teruggevat en weer sy eie klere vir Hom aangetrek. Daarna het hulle die pad gevat na die plek toe waar hulle gewoonlik die mense gekruisig het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:31 in konteks