Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:3 Die Boodskap (DB)

Judas, wat Hom verraai het, het alles mooi dopgehou. Toe hy agterkom wat die Joodse leiers oor Jesus besluit het, het hy vreeslik sleg gevoel. Sy gewete het hom begin pla. Hy het die omkoopgeld gevat en dit vir die Joodse leiers gaan teruggee.

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:3 in konteks