Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:64 Die Boodskap (DB)

Hierdie keer het Jesus nie stilgebly nie: “Jy sê dit self. Maar dit is maar die begin! Julle sal dit van nou af self ook sien. Julle sal die Seun sien sit aan die regterhand van Hom wat al die mag het. Julle sal Hom op die wolke sien kom.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:64 in konteks