Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:62 Die Boodskap (DB)

Die hoëpriester staan toe op en sê vir Jesus: “Nou toe, jy het die ernstige klag van hierdie mense teen jou gehoor. Wat sê jy daarvan?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:62 in konteks