Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:55 Die Boodskap (DB)

Jesus draai daarop na die klomp polisiemanne en vra: “Vir wat is julle tot die tande toe gewapen? Dink julle julle kom die een of ander terroris vang? Dag vir dag het Ek daar in die tempel gesit en vir julle gepreek. Tog het julle My nie kom vang nie. Nou skielik duik julle hier in die nag op met wapens en al!

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:55 in konteks