Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:50 Die Boodskap (DB)

Jesus antwoord hom: “Lewer jy ’n vriend só oor?” Die spul polisiemanne het nie op hulle laat wag nie. Hulle was blitsvinnig op Jesus en het Hom geboei.

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:50 in konteks