Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:45 Die Boodskap (DB)

Toe Hy klaar was, maak Hy die drie weer wakker: “Julle slaap lekker, nè? So asof julle al die tyd in die wêreld het om te rus! Ek het nie meer soveel tyd oor nie. Daardie spul ongehoorsame Jode gaan My netnou kom vang.

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:45 in konteks