Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:39 Die Boodskap (DB)

Hy het ’n paar treë verder gaan kniel. Met sy gesig tot teen die grond gebuig, begin Hy bid: “My Vader, is daar enige kans dat Ek die pad wat vir My voorlê nie hoef te loop nie? Is daar ’n uitweg? Maar Ek probeer nie allerhande planne maak nie. Maak U die planne, asseblief! Doen wat U wil.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:39 in konteks