Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:31 Die Boodskap (DB)

Jesus het verder gepraat: “Nog vannag gaan julle almal die rug vir My draai en maak of julle My nie ken nie. Die Skrif sê mos:‘Ek sal die skaapwagter platslaan en sy skape sal in alle rigtings weghardloop.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:31 in konteks