Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:26 Die Boodskap (DB)

“Net so!” antwoord Jesus hom.Terwyl die ete aan die gang was, vat Jesus ’n stuk brood. Nadat Hy vir God dankie gesê het vir die brood, breek Hy dit in stukke en gee dit vir sy dissipels. “Vat dit en eet dit,” sê Hy. “Dit is my liggaam.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:26 in konteks