Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:7 Die Boodskap (DB)

Nasies sal mekaar met geweld probeer oorheers en die een heerser sal van die ander heerser ontslae probeer raak. Soos vroeër sal daar ook tye wees dat kos baie skaars gaan raak en op baie plekke sal daar aardbewings wees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:7 in konteks