Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:30 Die Boodskap (DB)

Hierdie dinge is die teken waarvoor julle moet wag. Dan sal die Seun soos ’n weerligstraal kom. Wanneer dit gebeur, sal mense wat hulle nie aan God wou steur nie oral openlik in trane uitbars. Wanneer hulle die wonderlike glans en krag van die Seun sien, gaan hulle hartverskeurend huil en uitskreeu: ‘Wat het ons besiel om nie te luister nie, wat het ons aangevang!’

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:30 in konteks