Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:24 Die Boodskap (DB)

Daar sal mense kom wat sal voorgee dat hulle die ware Messias is. Hulle gaan almal probeer oortuig dat hulle manne van God is. Dit gaan ook nie net by praat bly nie. O nee! Glo My, hulle gaan sulke wonderlike dinge doen dat mense beïndruk om hulle gaan saamdrom. Hulle sal dit selfs regkry om God se mense ’n rat voor die oë te draai. Maar oppas, dit alles is leuens.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:24 in konteks