Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:15 Die Boodskap (DB)

“As julle in die tempel daardie veragtelike ‘ding’ sien staan wat alles net wil vernietig, moet julle vinnig padgee. Die ‘ding’ is so veragtelik dat Ek nie eens sy naam wil noem nie. Die profeet Daniël het oor hierdie ‘ding’ geskryf. As julle lees wat hy geskryf het, sal julle verstaan wat Ek bedoel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:15 in konteks