Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:10 Die Boodskap (DB)

Dit sal ook al hoe meer uit die mode raak om kerk toe te gaan en ’n Christen te wees. Wat egter hoog in die mode sal wees, is om mekaar om elke hoek en draai te bedrieg en niks vir mekaar oor te hê nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:10 in konteks