Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:35 Die Boodskap (DB)

“Maar julle skuld hoop op. Glo My, God sal julle aankla vir elke druppel bloed van elke goeie mens wat op die grond geval het. Hy gaan julle by Abel begin aankla. Abel was mos ’n goeie mens, maar hy is doodgemaak. Een vir een sal julle na God se aanklagte moet luister tot by Sagaria, Berekja se seun. Julle het hom mos in die middel van die tempel reg voor God se oë doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:35 in konteks