Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:29 Die Boodskap (DB)

“Julle rig groot grafstene op vir julle belangrike mense. Julle bou monumente vir julle helde van ouds en sit gedurig met eerbied blomme daar neer. Hieroor is julle ernstig.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:29 in konteks