Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:24 Die Boodskap (DB)

“Maar nou het julle van die godsdiens iets gemaak wat dit nie is nie. Julle het alles deurmekaargekrap. Wat belangrik is, het julle onbelangrik gemaak, en wat onbelangrik is, het julle belangrik gemaak. Julle is regtig soos mense wat vreeslik oor ’n sent baklei, maar julle nie aan 100 rand steur nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:24 in konteks