Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:17 Die Boodskap (DB)

Tog is julle so blind soos molle. Kyk net wat doen julle: julle sê vir mense dat as hulle iets beloof met hulle vingers gekruis, hulle nie hulle belofte hoef na te kom nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:17 in konteks