Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:12 Die Boodskap (DB)

Dit beteken dat God die een wat gedurig die belangrikste wil wees en oor ander baas wil speel, heel agter in die ry sal laat staan. Die een wat egter ander dien sonder om gedurig te wonder hoe belangrik dit alles hom gaan maak, sal van God self die ereplek voor in die ry kry.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:12 in konteks