Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:7 Die Boodskap (DB)

Die koning was briesend! Hy stuur daarop sy soldate om die spul ongemanierde moordenaars te gaan soek en dood te maak. Sy soldate het dit gedoen en alles wat aan hierdie mense behoort het tot op die grond afgebrand.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:7 in konteks