Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:46 Die Boodskap (DB)

En daar staan die Fariseërs weer met ’n mond vol tande. Nie een het geweet wat om te sê nie. Hulle het van toe af maar besluit om Hom nie weer in die openbaar iets te vra nie. Net mooi elke keer as hulle Hom probeer vasvra het, het Hy ’n gek van hulle gemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:46 in konteks