Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:28 Die Boodskap (DB)

As daar dan nou ’n opstanding na die dood is, soos jy beweer, sê vir ons, met watter man gaan daardie vrou in die hemel getroud wees? Al sewe was mos hier op aarde met haar getroud.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:28 in konteks