Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:17 Die Boodskap (DB)

Daarna kom hulle met die angel: “Maar sê nou vir ons, dink jy dit is reg dat ons so baie belasting aan die keiser moet betaal?” Die keiser was immers ’n koning van ’n vreemde land wat hulle onderdruk het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:17 in konteks