Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:15 Die Boodskap (DB)

Die Joodse godsdienstige leiers het daarna koppe bymekaar gaan sit. Hulle wou so graag hê dat Jesus iets moes sê wat Hom in die moeilikheid sou bring. Hulle het saam beplan hoe hulle dit sou regkry. Hulle het besluit om Hom met ’n moeilike politieke saak in ’n strik te laat trap.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:15 in konteks