Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:12 Die Boodskap (DB)

Die koning vra hom toe: ‘Ou maat, wat soek jy hier? Jy het seker gedink jy kan skelm hier inkom, want as jy saam met my helpers hiernatoe gekom het, sou hulle vir jou ook mooi klere gegee het. Toe hulle jou daar buite uitgenooi het, het jy natuurlik gemaak of jy jou nie aan hulle steur nie, nie waar nie?’ Die man was vas; hy het nie geweet wat om te sê nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:12 in konteks