Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:9 Die Boodskap (DB)

Hulle het Hom soos ’n koning verwelkom en hard uitgeroep:“Hoera vir die Seun van Dawid! Prys Hom wat op gesag van die Here self kom. Laat die hemel van ons vrolike hoera’s weergalm!”

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:9 in konteks