Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:43 Die Boodskap (DB)

“Nou wil Ek by julle kom. Julle gaan julle plekke by God verloor. Om die waarheid te sê, God gaan julle soos die eerste boere uit sy nuwe wêreld gooi. Soos die tweede groep boere die eerste boere se plek gekry het, so sal God julle plekke dan aan mense gee wat doen wat Hy van hulle vra.

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:43 in konteks