Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:41 Die Boodskap (DB)

Die godsdienstiges was gou om te antwoord: “Ons dink die hel gaan om daardie boere losbrand. Daardie wingerd gaan nooit hulle s’n word nie, want die eienaar gaan hulle op die verskriklikste manier denkbaar straf. Hy sal dan die wingerd aan ander boere verhuur wat hulle huur op die regte tyd sal betaal.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:41 in konteks