Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:25 Die Boodskap (DB)

Wie het Johannes die reg gegee om te doop? Was dit God of die mense?”Die Jode het dadelik besef dat Jesus hulle nou in ’n hoek gedryf het. Hulle was in die moeilikheid, want sê hulle: “God het hom die reg gegee,” sal Jesus hulle vra waarom hulle nie geglo het wat Johannes gesê het nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:25 in konteks