Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:19 Die Boodskap (DB)

Hy sien toe ’n vyeboom langs die pad en gaan soek ’n paar vye. Die boom was die ene blare, maar daar was nie ’n enkele vy nie. “Een ding is seker: niemand sal ooit weer ’n vy van hierdie boom afpluk nie,” sê Jesus toe. Dadelik het die boom wortel en tak verdroog.

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:19 in konteks