Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:16 Die Boodskap (DB)

Hulle konfronteer Jesus toe: “Hoor jy wat skreeu hierdie kinders oor jou?” “Ja,” sê Jesus. “Het julle dan nog nooit geleer nie: as kinders, wat nog nie eens behoorlik kan loop nie, iemand loof, verdien hy regtig daardie lof.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:16 in konteks