Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 20:8 Die Boodskap (DB)

“’n Rukkie later, toe dit begin donker word, sê die boer vir sy voorman: ‘Kry gou al die werkers bymekaar en betaal hulle. Begin by diegene wat ek laaste in diens geneem het en eindig by dié wat van vroeg af werk.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 20

Kyk Matteus 20:8 in konteks