Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 20:28 Die Boodskap (DB)

Kyk na My: Ek is die Seun van die mens. Tog het Ek nie op ’n troon kom sit sodat mense My van kop tot tone kan bedien nie. Nee, Ek het gekom om te dien. Ek gaan binnekort selfs my lewe ter wille van julle almal opoffer. My lewe sal die losprys wees wat baie mense uit die mag van die dood loskoop.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 20

Kyk Matteus 20:28 in konteks