Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 20:1 Die Boodskap (DB)

Daarna vertel Jesus vir hulle ’n verhaal: “Weet julle, in God se nuwe wêreld gaan dit soos met ’n boer wat vroeg een oggend by die markplein ’n paar werklose mense gaan huur het om daardie dag vir hom op sy plaas te kom werk.

Lees volledige hoofstuk Matteus 20

Kyk Matteus 20:1 in konteks