Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:6 Die Boodskap (DB)

“In die huwelik bestaan daar nie meer twee mense in God se oë nie, maar net een. Hierdie band tussen man en vrou is onbreekbaar. As God dan twee mense op hierdie manier in die huwelik aan mekaar verbind het, mag niemand op aarde dit verbreek nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:6 in konteks