Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:30 Die Boodskap (DB)

“Mense wat nou hier op aarde baie belangrik is, sal glad nie ’n plek kry in God se nuwe wêreld nie. Diegene wat egter nou agter in die ry van die lewe staan omdat hulle My volg, sal daar belangrik wees.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:30 in konteks