Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:22 Die Boodskap (DB)

Jesus se woorde het die jongman baie omgekrap. Dit was die laaste woorde wat hy wou hoor, want hy was skatryk. Hy was nie van plan om sy besittings aan sy familie en aan die armes uit te deel nie. Die jongman het toe dikmond omgedraai en weggestap.

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:22 in konteks