Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:10 Die Boodskap (DB)

Na die tyd het Jesus se dissipels eenkant vir Hom kom sê: “Ons het gestaan en luister na wat U vir die Fariseërs oor die huwelik gesê het. Maar, Here, g’n mens kan dit wat U sê, nakom nie. Dis heeltemal te moeilik. Is dit dan nie maar beter om nie te trou nie?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:10 in konteks